Absa neem dissiplinêre stappe teen werknemers wat inligting uitlek

Loading player...
Daar word berig dat Absa dissiplinêre stappe teen sekere werknemers ingestel het na die bevindinge van ’n forensiese ondersoek wat ernstige wangedrag aan die lig gebring het. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, deel sy insigte.
20 May 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Is daar ’n brandstofprobleem in SA?

Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging, lewer duidelikheid oor die brandstofvoorraad in Suid-Afrika.
27 Mar 12PM 12 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
27 Mar 12PM 18 min