Voei druk op mediese fondse deur na hospitale?

Loading player...
Dr. Erich Bock, besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling, bespreek die maatskappy se finansiële resultat
19 May 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die staat wil grond onteien vir transmissielyne

Volgens die minister van elektrisiteit, dr. Kgosientsho Ramokgopa, is sommige projekte al vir meer as drie jaar vertraag weens uitdagings tydens onderhandelinge met grondeienaars. Lungisa Magwentshu, senior bestuurder vir grond en regte by die Nasionale Transmissiemaatskappy, verduidelik presies hoe hulle beplan om grond te onteien.
12 Jun 11AM 11 min

Multichoice bloei steeds intekenare

MultiChoice het gister sy jaarlikse finansiële resultate vir die boekjaar tot einde Maart bekend gemaak, met ’n omset wat 9% laer is. Die uitvoerende hoof, Tim Jacobs, bespreek die resultate.
12 Jun 11AM 10 min