Goudaandele skop stof in goud se oë

Loading player...
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die goudprys en of die wisselkoers volhoubaar is.
6 May 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min