Warren Buffett se laaste jaarvergadering ’n einde van ’n unieke era

Loading player...
Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor Warren Buffett as persoon en belegger, asook sy denke oor wat tans in die wêreld aangaan met betrekking tot tariewe.
5 May 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Donald Trump sóék Groenland

Prof. Jannie Rossouw, professor aan die Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand, deel sy gedagtes oor Donald Trump se toespraak by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland.
21 Jan 10AM 10 min