‘n Viering van Afrikaans se 100ste bestaansjaar met sopraan en klavier

Loading player...
Teresa de Wit en Lesley-Ann Matthews is vir die 5de keer saam op die verhoog in hul reeks ‘Most beautiful songs’ en vanjaar is dit met die ‘Mooiste Afrikaanse liedere’ om Afrikaans se 100ste bestaansjaar as amptelike taal te vier. Die Odeion in Bloemfontein is gasheer vir die viering op die 8ste Mei en kaartjies is beskikbaar by Quicket. Liedjies waarna die gehoor kan uitsien is onder andere van Laurika Rauch, Stephanus le Roux, Koos du Plessis, Pieter de Villiers en Koos Kombuis. Teresa de Wit sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die besonderse viering.
21 Apr English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Heidedal trots op hul eie kuns sentrum gerig op jongmense

Die Inni-Dal-sentrum is gestig om kunsgebaseerde onderrig en leer in Mangaung te verbeter. Hul visie is dat alle kinders en jongmense in die Heidedal- en breër Mangaung-gemeenskappe toegang moet hê tot gehalteprogramme wat kunsgebaseerde metodologie gebruik om maniere te ondersoek om sosiale verhoudings te verstaan deur artistieke, kreatiewe en verkennende…
22 May 5 min

Sasol New Signatures Visual Arts Competition returns for 2025

Entries are now officially open for the 2025 Sasol New Signatures Visual Arts Competition, South Africa’s premier platform for emerging visual artists. Now in its 35th year of Sasol’s sponsorship, Sasol New Signatures remains the most prestigious platform for emerging artists to break into the professional art world. Chairperson of…
20 May 4 min