Nog reëls word voorgestel vir die kortverkope van aandele

Loading player...
Christopher Malan, uitvoerende bestuurder vir nakoming en voorkoming by die Finansiële Intelligensiesentrum (FIC), gesels oor traagheid in sekere sektore wat SA op die gryslys kan hou.
17 Apr 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min