PSG sê gunstige aandeelmarkte help sy winste

Loading player...
Francois Gouws, uitvoerende hoof van PSG Finansiële Dienste, bespreek die groep se finansiële resultate.
16 Apr 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min