Clicks wil nog winkels en apteke oopmaak

Loading player...
Bertina Engelbrecht, die uitvoerende hoof van Clicks, gesels oor die groep se tussentydse finansiële resultate en planne vir die toekoms.
16 Apr 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min