Dink mooi voor jy aan jou portefeulje verander in wisselvallige markte

Loading player...
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth, bespreek die bestuur van beleggingsportefeuljes in wisselvallige markte.
15 Apr 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min