LIFTKLUB | Ons gesels met die rolverdeling van The Chosen

Loading player...
Mike & Rouchelle van Die Liftklub op Radio Tygerberg 104FM het met die rolverdeling van The Chosen gesels!

Die wêreldwye treffer The Chosen: Last Supper (Seisoen 5) kom binnekort na Suid-Afrika! 🎬🙌 Hierdie kragtige dubbel-episode oor die Heilige Week, wat Jesus se lewe uitbeeld, sal vanaf 10 April 2025 in teaters landswyd beskikbaar wees – nét voor Paasnaweek.

🏆🎟 WEN eksklusiewe première-kaartjies! Skakel in op Radio Tygerberg 104FM om uit te vind hoe JY kan deel wees van hierdie wêreldwye beweging wat reeds miljoene mense geraak het.

🔗 Meer inligting: www.thechosenlastsupper.com
31 Mar 2025 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Johnny Davids se stem leef voort ...

Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Ons het die voorreg gehad om met Liezel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek…
15 May 17 min

LIFTKLUB | Mike gesels met Lynette Beer

In die Maand van liefde gesels Mike met Lynette Beer oor hoe ons nie net op een dag moet fokus nie maar om meer intensioneel te wees om elke dag spesiaal te maak as n SPAN. Ons raak aan die 5 Liefdes tale en watter vrae om te vra om…
11 Feb 13 min