Momentum tel momentum op

Loading player...
Momentum Metropolitan het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember aangekondig. Die uitvoerende hoof, Jeanette Marais, gesels oor die resultate.
20 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min