Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal en Rita Cool, hoof van individuele advies-strategie by Alexforbes, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
21 Mar 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min