Mediese fondse is vanjaar 10,5% duurder as verlede jaar

Loading player...
Annelé Oosthuizen, konsultasiebestuurder by Alexforbes, bespreek die jongste data van Statistieke SA oor mediesefondspremies.
21 Mar 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min