Die Oorwinning van die Opstanding: Vrydag oggend
--:--
1 Korintiërs 15:55-57
"Dood, waar is jou oorwinning? Dood waar is jou angel? Die angel van die dood is die sonde, en die sonde kry sy krag uit die wet van God. Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus".