KC107.7 PADKOS VIR DIE SIEL MET PASTOR EBEN MOURRIES

PADKOS VIR DIE SIEL MET PASTOR EBEN MOURRIES

Pastor Eben Mourries Kapelaan by Drakenstein Korrektiewe Dienste, oordenkenkings program weekliks soggens en saans op KC 107.7
Soggens 05:55 en Saans 23:00
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality
15 Episodes

Vertrou op die Here: Donderdag Oggend

Teksvers: Spreuke 3:5-6 "Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen, en Hy sal jou paaie gelykmaak."
27 Mar 3 min

Vrede: Woensdag Aand

Teksvers Galasiërs 5:22 Vrede is een van die vrugte van die Gees wat ons as Christene behoort te ervaar en uit te straal. Dit is nie die afwesigheid van konflik nie, maar 'n innerlike rustigheid wat slegs deur God se Gees in ons hart gevestig kan word. In Galasiërs 5:22…
26 Mar 3 min

Geloof wankel nie: Maandag Oggend

Psalm 62:2 "Net by God vind ek rus, van Hom kom my redding. Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, ek sal nie wankel nie.
24 Mar 4 min

Die Kruis en Oorgawe: Vrydagaand

Lukas 23:46 (AFR83) "Toe roep Jesus met 'n harde stem: 'Vader, in U hande gee Ek my gees oor. En toe Hy dit sẽ. het Hy die laaste asem uitgeblaas."
21 Mar 7 min

Die Oorwinning van die Opstanding: Vrydag oggend

1 Korintiërs 15:55-57 "Dood, waar is jou oorwinning? Dood waar is jou angel? Die angel van die dood is die sonde, en die sonde kry sy krag uit die wet van God. Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus".
21 Mar 4 min

Die Verloëning van Petrus: Donderdagaand

Lukas 22:61-62 "Die Here het omgedraai en vir Petrus gekyk. Toe het Petrus aan die woorde van die Here gedink, naamlik dat Hy vir hom gesê het: 'Voordat die haan vandag kraai, sal jy My drie keer verloën.
20 Mar 9 min

Die Roepstem van die Kruis: Donderdagoggend

Lukas 23: 42-43 "Verder se hy: Jesus, dink aan my wanneer U in u koninkryk kom". Jesus antwoord hom: "Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees".
20 Mar 4 min

Getrou in Gebed: Woensdag aand

Lukas 22:41-44 "Toe het Hy sowat 'n klipgooi daarvandaan weggegaan en op sy knieë begin bid: "Vader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My af weg. Laat nogtans nie My wil nie, maar U wil geskied."
19 Mar 10 min

Die Kruis as Oorwinning: Woensdagoggend

Skrifgedeelte: Kolossense 2:13-15 My skriflesing vir oordenking uit Kolossense 2: 13-15 en dit lees soos volg: "Julle was dood deurdat julle gesondig het en deurdat julle sondige natuur nog nie weggeneem was nie. God het julle egter saam met Christus lewend gemaak, deurdat Hy al ons sondes vergewe het. Hy…
19 Mar 4 min

Die Seun van die Mens Moet Ly: Dinsdag Aand

Markus 8:31-33 "Toe begin Hy hulle leer: 'Die Seun van die Mens moet baie ly en deur die familiehoofde, die priesterhoofde en die skrifgeleerdes verwerp word. Hy moet doodgemaak word en drie dae later uit die dood opstaan.' Hy het hierdie saak reguit met hulle gepraat. Maar Petrus het Hom…
18 Mar 4 min

Die Beker van Lyding- Dinsdag Ogind

Matteus 26: 39: lees soos volg:"Hy het n entjie verder gegaan en daar gekniel met die gesig teen die grond en gebid: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie lydensbeker by My verbygaan. Nogtans, nie soos Ek wil nie, maar soos U wil".
18 Mar 4 min