Die Kruis as Oorwinning: Woensdagoggend

--:--
Skrifgedeelte: Kolossense 2:13-15
My skriflesing vir oordenking uit Kolossense 2: 13-15 en dit lees soos volg: "Julle was dood deurdat julle gesondig het en deurdat julle sondige natuur nog nie weggeneem was nie. God het julle egter saam met Christus lewend gemaak, deurdat Hy al ons sondes vergewe het. Hy het die skuldbewys met sy eise teen ons tot niet gemaak. Deur dit aan die kruis te spyker, het Hy dit vir goed weggeneem. Hy het elke mag en gesag ontwapen en hulle in die openbaar vertoon deur hulle as gevangenes in die triomftog van Christus meet te voer".
19 Mar Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Selfbeheersing: Vrydag Aand

Teksvers Galasiërs 5:22 Selfbeheersing is een van die vrugte van die Gees wat dikwels in ons daaglikse lewens getoets word. Galasiërs 5:22 sê: "Die vrug van die Gees is... selfbeheersing." Dit is die vermoë om ons begeertes te beheer, en om die wil van God te volg, eerder as om…
28 Mar 3 min

Waar is jou geloof?: Vrydag Oggend

Teksvers: Lukas 8:25 "Toe sê Hy vir hulle: 'Waar is julle geloof?' Maar hulle was bang en verwonderd en sê vir mekaar: 'Wie is Hy tog, dat Hy selfs die wind en water beveel, en hulle gehoorsaam Hom?"
28 Mar 3 min

Vreugde: Donderdag Aand

Teksvers : Galasiërs 5:22 Vreugde is meer as net geluk. Dit is 'n diep, onsigbare vreugde wat nie afhanklik is van omstandighede nie. Dit is die gevolg van die teenwoordigheid van die Heilige Gees in ons lewens. Galasiërs 5:22 sê, "...liefde, vreugde..." Die vreugde wat die Gees in ons lewens…
27 Mar 2 min

Vertrou op die Here: Donderdag Oggend

Teksvers: Spreuke 3:5-6 "Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen, en Hy sal jou paaie gelykmaak."
27 Mar 3 min

Vrede: Woensdag Aand

Teksvers Galasiërs 5:22 Vrede is een van die vrugte van die Gees wat ons as Christene behoort te ervaar en uit te straal. Dit is nie die afwesigheid van konflik nie, maar 'n innerlike rustigheid wat slegs deur God se Gees in ons hart gevestig kan word. In Galasiërs 5:22…
26 Mar 3 min