Die Seun van die Mens Moet Ly: Dinsdag Aand
Loading player...
Markus 8:31-33
"Toe begin Hy hulle leer: 'Die Seun van die Mens moet baie ly en deur die familiehoofde, die priesterhoofde en die skrifgeleerdes verwerp word. Hy moet doodgemaak word en drie dae later uit die dood opstaan.'
Hy het hierdie saak reguit met hulle gepraat. Maar Petrus het Hom opsy geneem en Hom begin berispe.
Daarop het Jesus omgedraai, na sy dissipels gekyk en vir Petrus gesê: 'Gaan weg agter My, Satan! Want jy dink nie aan wat God wil hê nie, maar aan wat mense wil hê."