Die JSE bereik rekord hoogtepunt

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die rekordhoogtepunt van die JSE, die inflasiesyfer en ArcelorMittal se aanlegte.
19 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

As vervoer werk, werk die ekonomie

Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak.
11 Mar 11AM 6 min