RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 19 Maart 2025

--:--
Ryk van Niekerk – Moneyweb
19 Mar 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kleuterzone-skole is “roekeloos” bestuur

Philip Kilian, voormalige werknemer van KleuterZone, gesels oor die bestuur van skole, en Liesl Peyper, senior joernalis by Moneyweb, bespreek onder meer Ludus Holdings, die maatskappy wat baie van die KleuterZone-skole wil oorneem.
19 Mar 1PM 14 min

Kan Pi ’n pastei koop?

Elke Woensdagaand kyk ons na die verwikkelings in die kriptobedryf. Carel de Jager, groepleier by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR), gesels oor die kriptogeldeenheid Pi.
19 Mar 11AM 7 min

Google investeer miljarde in sy SA-wolk

Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, verduidelik wat 'n Google-wolkstreek is, hoekom dit so duur is, en waarom die groot tegnologiese reuse hulle beleggings in Suid-Afrika vermeerder.
19 Mar 11AM 5 min

Die JSE bereik rekord hoogtepunt

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die rekordhoogtepunt van die JSE, die inflasiesyfer en ArcelorMittal se aanlegte.
19 Mar 11AM 11 min