Patrice Motsepe se ARC wil denoteer

Loading player...
African Rainbow Capital beplan om sy minderheidsaandeelhouers uit te koop en van die JSE te denoteer. Een van die mede-uitvoerende hoofde, Johan van Zyl, bespreek hul denotering en die groep se finansiële resultate.
18 Mar 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min