Waterfall City wen ‘n internasionale prys vir wat hulle daar vermag

Loading player...
Waterfall City het onlangs internasionale erkenning ontvang vir sy ontwikkeling, wat beskryf word as 'n ware mylpaal in die sektor. Willie Vos, uitvoerende hoof van Waterfall City Management Company, gesels oor die toekenning.
14 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min