ToekomsVenster | Hy wil iets nuuts doen in ons lewens

Loading player...
Moenie ophou om goed en reg te doen nie. Julle doen dit in elk geval nie in die eerste plek aan mense nie, maar vir God.
12 Mar 2025 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gister en vandag

Die Bybel sê elke dag het genoeg van sy eie uitdagings. Jy maak jou moeg en moedeloos as jy voortdurend in gister of môre leef.
19 Jan 9AM 5 min