FirstRand is in hulle noppies met 10% groei

Loading player...
Mary Vilakazi, uitvoerende hoof van FirstRand gesels oor die groep se finansiële resultate.
6 Mar 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min