Hoe sleg is die idee dat die staat nie vanjaar sy GEPF-bydraes staak?

Loading player...
Jaco van Tonder, direkteur van adviesdienste by Ninety One, deel sy insigte oor die voorstel dat die staat vanjaar sy GEPF-bydraes staak.
5 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min