Maandag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

--:--
I SAMUEL 1
Die gelofte van Hanna. Geboorte van Samuel.
1DAAR was 'n sekere man uit Ramatáim, 'n Sufiet, uit die gebergte van Efraim, en sy naam was Élkana, die seun van Jeróham, die seun van Elíhu, die seun van Tohu, die seun van Suf, 'n Efratiet.
2En hy het twee vroue gehad; die naam van die een was Hanna, en die naam van die tweede was Peninna; en Peninna het kinders gehad, maar Hanna het geen kinders gehad nie.
3En dié man het van jaar tot jaar opgegaan uit sy stad om te aanbid en aan die Here van die leërskare te offer in Silo, waar die twee seuns van Eli, Hofni en Pínehas, priesters van die Here was.
4En op 'n dag het Élkana geoffer en aan sy vrou Peninna en al haar seuns en haar dogters dele van die offervleis gegee;
5maar aan Hanna het hy 'n dubbele deel gegee; want hy het Hanna liefgehad; maar die Here het haar moederskoot toegesluit.
3 Mar 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Sondagaand Erediens - Past Deon Bosch

JOHANNES 4 30Hulle het toe uit die stad gegaan en na Hom gekom. Die oes en die arbeiders. 31EN intussen het sy dissipels by Hom aangedring en gesê: Rabbi, eet. 32Maar Hy sê vir hulle: Ek het voedsel om te eet waar julle nie van weet nie. 33Die dissipels sê…
13 Apr 1PM 35 min

Sondagoggend Erediens - Past Deon Bosch

KOLOSSENSE 3 23En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, 24 omdat julle weet dat julle van die Here die erfenis as vergelding sal ontvang, want julle dien die Here Christus. MATTHÉÜS 11 28Kom na My toe, almal wat…
13 Apr 3AM 29 min

Saterdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

JOHANNES 13 34 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. 35 Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het. I JOHANNES 4 9 Hierin is die liefde van God…
12 Apr 2AM 18 min

Vrydag Oggenddiens - Past Deon Bosch

KOLOSSENSE 3 16Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here.
11 Apr 2AM 15 min

Donderdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

II SAMUEL 9 Die edelmoedige gedrag van Dawid teenoor Mefibóset, die seun van Jónatan. 1EN Dawid het gesê: Is daar nog iemand oor van die huis van Saul, dat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jónatan? 2En die huis van Saul het 'n dienaar gehad, met die…
10 Apr 2AM 11 min