Bizskoops - 27 Februarie 2025
--:--
Op die program vandag:
# Die G20-finansiesvergaderings vind hierdie week in Suid-Afrika plaas
# Die jaarlikse verbruikersprysindeks vir Januarie is op vanaf Desember
# Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor die Internasionale Monetêre Fonds en die Wêreldbank se voorstelle vir die nuwe begroting.
# In internasionale sakenuus... Brittanje gaan sy verdedigingsbesteding verhoog
# In beleggingsnuus… Barloworld-aandeelhouers het teen 'n oornameaanbod gestem
En, ons gesels ook met van Green Cape oor water en privaat-publieke samewerking.