Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
14 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min