Nataniël se CAKE TOPPER vat Bloemfontein gehore na die volgende vlak van vermaak

--:--
Oorspronklike musiek, nuwe verwerkings van bekende melodieë, briljante musikante, aangrypende stories, hope humor en skouspelagtige ontwerpe – net ‘n paar aspekte van wat jy kan verwag van Nataniël se nuutste produksie CAKE TOPPER. Hy gesels met Yolanda Maartens in die OFM Kunsteklop oor die harde werk wat in so produksie in gaan, sy agter-die-skerms foto van sy lang bene wat opslae maak en ook sy liefde vir Bloemfontein se Sand du Plessis teater. Kaaartjies is beskikbaar by Webtickets met slegs 2 vertonings 5 & 6 Maart om 19:00.
10 Feb English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Paasfees uitstalling in Klerksdorp vra wat as die donkie kon praat?

Die donkie is ‘n sentrale figuur tydens paasfees en sy nederigheid en eenvoud het die B Gallery in Klerksdorp inspirer om die donkie ook die fokus van ‘n besonderse uitstalling te maak. As die Donkie kon praat open 11 April by 6 Michael straat in Klerksdorp en Lizette Havenga nooi…
27 Mar 3 min

World-renowned Steinway pianist to perform in Bloemfontein

Yaron Kohlberg is a world-renowned pianists that ignites audiences through his creative programming and innovative presentation style in the world of classical music. He has been on famous stages around the world and played in iconic auditoriums. Now it is the Odeion in Bloemfontein’s turn. Join him on the 31st…
19 Mar 4 min

Studente word die leermeesters in teater produksie ‘Wanneer ‘n groot boom val’

Skrywer, Regisseur en Vervaardiger van die produksie ‘Wanneer ‘n groot boom val’, Jefferson J Dirks-Korkee en mede vervaardiger en regisseur Karabelo Plaatje sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop. Beide was drama student aan die Universiteit van die Vrystaat maar in die produksie het hulle geleentheid om die…
17 Mar 6 min

International duo share their passion for music on the Odeion stage

Joining Yolanda Maartens in the OFM Art Beat is Joseph Kunnuji who will be performing with Mlungisi Gegana on the 29th of March at the Odeion in Bloemfontein. This partnership will transport audiences to a new experience. Joseph also talks about the importance of motivating the youth to pick up…
12 Mar 6 min