Het jy al jou sonpanele by Eskom geregistreer?

Loading player...
Ryk van Niekerk gesels met De Villiers Botha, bestuurskomiteelid van SAPVIA, oor die registrasie van sonpanele.
7 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Donald Trump sóék Groenland

Prof. Jannie Rossouw, professor aan die Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand, deel sy gedagtes oor Donald Trump se toespraak by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland.
21 Jan 10AM 10 min