DeepSeek het die tegnologiewêreld op hol, met goeie rede

Loading player...
Jan Vermeulen, die redakteur van MyBroadband, deel sy insigte oor DeepSeek.
28 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Is daar ’n brandstofprobleem in SA?

Reggie Sibiya, uitvoerende hoof van die Brandstofkleinhandelaarsvereniging, lewer duidelikheid oor die brandstofvoorraad in Suid-Afrika.
27 Mar 12PM 12 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
27 Mar 12PM 18 min