ToekomsVenster | Ons sukkel om te bid

Loading player...
So baie mense beleef ʼn verlammende ongemak wanneer dit by openbare gebede kom. Selfs gebed in die veilige ruimte van ʼn mens se eie huis, is dikwels moeilik.
27 Jan 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min