Skok oor R25m vir geskorste amptenare

Loading player...
Die DA in Mpumalanga sê hy vind dit uiters kommerwekkend dat die provinsiale regering se besteding aan die voorsorg skorsing van amptenare in agt jaar van R3 miljoen tot R25 miljoen in 2023/24 gestyg het. Volgens Bosman Grobler was die besteding deur sewe staatsdepartemente aan 45 amptenare wat op voorsorg geskors is en vir meer as die voorgeskrewe 60 dae nie werk nie. In sommige gevalle is amptenare vir langer as 'n jaar geskors.
27 Jan 2025 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min