Geregistreerde finansiële raadgewers raak aan ‘n mylpaal

Loading player...
Lelané Bezuidenhout, bestuurshoof van die Finansiële Beplanningsinstituut van Suider-Afrika, bespreek hulle mylpaal.
24 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min