SA het 300 dae laas beurtkrag ervaar

Loading player...
Ryk van Niekerk gesels met Chris Yelland, 'n onafhanklike energieontleder en joernalis, oor die redes agter die 300 dae sonder beurtkrag.
21 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min