KI stem ondernemings én werknemers bekommerd

Loading player...
Miné de Klerk, dekaan van kurrikulums en navorsing by Eduvos bespreek die Wêreld- Ekonomiese Forum se verslag oor die toekoms van werke.
13 Jan 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min