Rentekoerse sak, maar so-ook die verwagting vir volgende jaar

Loading player...
Jee-A van der Linde, senior ekonoom by Oxford Economics gesels oor die Amerikaanse rentekoersbesluit.
19 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min