Wat is Amelia Morgenrood se keuses vir beleggings in 2025?

Loading player...
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor haar keuses vir beleggings in 2025.
18 Dec 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Bitcoin se waarde hou aan met styg

Bitcoin se waarde het hierdie jaar meer as 150% gestyg. Carel van Wyk, stigter van Moneybadger deel sy insigte oor Bitcoin en die breër rol van kriptogeldeenhede in ons ekonomie.
18 Dec 11AM 7 min

Google se kuantumskyfie kan ons lewens verander

Google het verlede week 'n nuwe kwantum-AI-skyfie bekendgestel. Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, deel sy insig.
18 Dec 11AM 7 min