Wat is jou plig ten opsigte van trustbelasting

Loading player...
Michael Graskie, senior spesialis in die Trust-eenheid by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gesels oor trusts en belasting.
10 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min