Woensdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

Loading player...
PSALMS 121
Op pad.
1 'n BEDEVAARTSLIED.
Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?
2 My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het.
3Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.
4Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.
5Die Here is jou Bewaarder; die Here is jou skaduwee aan jou regterhand.
6 Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie.
7Die Here sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.
8Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.
8 Jan 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

HÁBAKUK 3 17Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie — 18nogtans sal ek…
9 Jan 1AM 17 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

JEREMIA 32 13en ek het aan Barug voor hulle oë bevel gegee en gesê: 14So spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: Neem hierdie briewe, hierdie koopbrief, die verseëlde een sowel as hierdie oop brief, en sit hulle in 'n erdepot, dat hulle baie dae kan bly…
7 Jan 1AM 18 min

Maandag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

PSALMS 131 Berusting. 1 'n BEDEVAARTSLIED. Van Dawid. o Here, my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; ook wandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie. 2Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos 'n gespeende…
6 Jan 1AM 16 min

Sondagaand Erediens - Prof Pieter Verster

JOHANNES 6 34Toe sê hulle vir Hom: Here, gee ons altyd hierdie brood. 35En Jesus sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie. 36Maar Ek het vir julle…
5 Jan 12PM 23 min

Sondagoggend Erediens - Prof Pieter Verster

MARKUS 1 12En dadelik het die Gees Hom uitgedryf in die woestyn. 13En Hy was daar in die woestyn veertig dae lank, terwyl Hy deur die Satan versoek is; en Hy was saam met die wilde diere, en die engele het Hom gedien. Roeping van die eerste dissipels. (Mt. 4:12-25…
5 Jan 2AM 27 min