Almal spog oor hulle joernalistieke wortels…

Loading player...
Louis van Vuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
5 Dec 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min