KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - 'n Vriend Nader as 'n Broer: Amina Juel, Ricardo Burnett en Andrea Pretorius Deel Getuieniss

Loading player...
In hierdie episode van #KOFFIDATE☕ op Woensdag 4 Desember, sal Amina Juel, Ricardo Burnett en Andrea Pretorius saamgesels oor die waarde van vriendskap en die ware Vriend wat ons nooit sal verlaat nie – JESUS! Die tema van die episode is geïnspireer deur Spreuke 18:24, wat sê dat 'n vriend wat nader is as 'n broer, 'n skat is. Die oggend sal gevul wees met lofprysing en aanbidding aan God, sowel as getuienisse oor JESUS, ons naaste Vriend. Dit gaan ‘n geseënde en inspirerende oggend wees!
4 Dec Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Johnny Davids se Reis van Geloof, Musiek en Hoop

In hierdie inspirerende episode van #Koffidate, gesels bekroonde gospelsanger en skrywer Johnny Davids oor sy boek BOYTJIE en sy nuwe enkelsnit NUWE NAAM. Hy deel die storie van sy pad van 'n moeilike, hartseer verlede na 'n hoopvolle toekoms, en hoe hy sy geloof in God as riglyn gebruik het…
20 Nov 1 hr 15 min

KOFFIEDATE MET PHILIPPINE - VRYGEWIGHEID: Die Krag van Generosity

In hierdie inspirerende episode van KOFFIEDATE MET PHILIPPINE fokus ons op die tema “VRYGEWIGHEID” (Generosity), geïnspireer deur 1 Timotheus 6:18. Sluit aan terwyl ons die belangrikheid van vrygewigheid in die Koninkryk van God verken. Luisteraars het die geleentheid om te getuig van hoe God hulle ondersteun het nadat hulle ander…
30 Oct 1 hr 19 min