16 Dae van Aktivisme: Thousand Women Trust bied veilige kamers vir GBV-slagoffers

--:--
Vra jy die deurslag nie-regeringsorganisasie, wat hulle droom is in die stryd teen geslagsgeweld, is dit dienslewering. Veral wat veilige ruimtes betref waar slagoffers van geweld, gehelp word en veilig kan voel. Terwyl die regering beloof dat hy werk maak hiervan, rol vroue wat geslagsgeweld deurleef het, die moue op, om hierdie ruimtes te skep. Lede van die One Thousand Women trust, wat woon in sogenaamde GBV-Hotspots, stel kamers in hulle huise beskikbaar vir slagoffers, op tye van die dag, wat niemand anders beskikbaar is nie. Marlinée Fouché het gaan uitvind hoe dit werk.
2 Dec 9AM English South Africa News · Daily News

Other recent episodes

Die Suid-Afrikaners in Suid-Soedan

Nadat twee Suid-Afrikaners in Suid-Soedan ‘n boodskap stuur aan The Drive with Rob and Roz, besluit Marlinée Fouché en Emile Pienaar om kontak te maak. Hulle praat met ‘n kontrakvlieënier wat vlieg waar kommersiële vlugte verbyhou, ‘n konvooileier wat maande op die Wit Nyl deurbring om humanitêre hulp te versprei…
13 Nov 2PM 21 min