NinetyOne koop Sanlam se beleggingsbesigheid vir R5 miljard

--:--
Hendrick du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die groep se finansiële resultate.
20 Nov 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Entrepreneurs lê wakker oor identiteitdiefstal

'n Studie deur World Wide Worx en iiDENTIFii toon aan dat 56.7% van besighede in Suid-Afrika bekommerd is oor moontlike identiteitsdiefstal. Lance Fanaroff, medestigter van iiDENTIFii, gesels hieroor.
20 Nov 11AM 5 min