KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Johnny Davids se Reis van Geloof, Musiek en Hoop
Loading player...
In hierdie inspirerende episode van #Koffidate, gesels bekroonde gospelsanger en skrywer Johnny Davids oor sy boek BOYTJIE en sy nuwe enkelsnit NUWE NAAM. Hy deel die storie van sy pad van 'n moeilike, hartseer verlede na 'n hoopvolle toekoms, en hoe hy sy geloof in God as riglyn gebruik het om oor te kom. Johnny bespreek ook die verskeie TV-platforms wat die Here moontlik gemaak het en wat hy deur hierdie platforms bereik het. 'n Episode vol inspirasie en hoop!