Die SA privaatsektor staan saam om die regering te help

Loading player...
Meer as 160 van Suid-Afrika se voorste uitvoerende hoofde het by die CEO Pledge aangesluit, wat die regering-besigheid-vennootskap ondersteun om 'n beter toekoms vir ons land te bou. Mpumi Zikalala, uitvoerende hoof van Kumba Iron Ore, is verbind tot hierdie belofte en gesels oor die tweede fase van die CEO Pledge.
18 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Banke word vir kartelgedrag bekyk

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor die Mededingingskommissie se ondersoek na moontlike kartelgedrag deur banke.
16 Jan 10AM 13 min

Nog ’n Steinhoff-hoë gaan tronk toe

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die plaaslike beurs se goeie begin van die jaar, die sterker rand, en Iwan Schelbert se tronkstraf na die Steinhoff-saga.
16 Jan 10AM 5 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
16 Jan 10AM 19 min