Ep 189 Philip Liebenberg: verhuising, verwondering, teleurstellings en ouer word
--:--
Hanteer jy verandering goed? Wat van onvoorspelbaarheid, ontnugtering en ouer word? Skrywer, spreker en spirituele begeleier Philip Liebenberg praat oor verskillende soorte verandering, denkskuiwe wat dit vergemaklik, diere en dekor, soepelheid, vrede en aanvaarding.