Dis stresvol om mense se aftreegeld te bestuur

--:--
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund gesels sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
14 Nov 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Wat gaan by Banxso aan?

Pierre du Toit, senior vennoot van Mostert & Bosman Prokureurs gesels oor die aansoek om Banxso te likwideer, en sê die verhoordatum is op 04 Desember.
14 Nov 10AM 10 min

Mynbou-produksie spring skielik

Die mineraleraad van Suid-Afrika se hoofekonoom, Hugo Pienaar gesels oor mynbou-produksie en die mineraleraad se vooruitsigte.
14 Nov 10AM 6 min

Trump klap die rand

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die rand, en MTTN se handelsverslag.
14 Nov 10AM 10 min