Die Suid-Afrikaners in Suid-Soedan

Loading player...
Nadat twee Suid-Afrikaners in Suid-Soedan ‘n boodskap stuur aan The Drive with Rob and Roz, besluit Marlinée Fouché en Emile Pienaar om kontak te maak. Hulle praat met ‘n kontrakvlieënier wat vlieg waar kommersiële vlugte verbyhou, ‘n konvooileier wat maande op die Wit Nyl deurbring om humanitêre hulp te versprei en die landbou-organisasie wat nie uitgepraat kan raak oor die potensiaal op die ewenaar nie.
13 Nov 2PM English South Africa News · Daily News

Other recent episodes

Hidden and Silent: Understanding the Rise of Digital Abuse in South Africa

South Africa has one of the highest rates of gender-based violence on the globe. As we recently observed 16 Days of Activism for No Violence against Women and Children, it is important to recognise that while physical abuse remains a critical issue, another subtle form of violence that often escapes…
11 Dec 9AM 5 min

16 Dae van Aktivisme: Thousand Women Trust bied veilige kamers vir GBV-slagoffers

Vra jy die deurslag nie-regeringsorganisasie, wat hulle droom is in die stryd teen geslagsgeweld, is dit dienslewering. Veral wat veilige ruimtes betref waar slagoffers van geweld, gehelp word en veilig kan voel. Terwyl die regering beloof dat hy werk maak hiervan, rol vroue wat geslagsgeweld deurleef het, die moue op,…
2 Dec 9AM 10 min