COP29 moet sê oor geld vir ontluikende lande
--:--
Samantha Jane Graham-Maré, adjunkminister van elektrisiteit en energie gesels oor COP29, en groenprojekte in Suid-Afrika.