Rudi Nagel - Waboom, Wind in die Hare, Wiele aan die Blare

Loading player...
Fynbos, growwe stakings, en Voortrekker ingineurswese, rol voor ons ore verby in hierdie gesprek. Net soos 'n Mercedes bus se wiele, maak ons lewens baie draaie. Die God van Genade is in elke draai saam met ons.
12 Nov 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

RUDI NAGEL - Die Vrug van die Gees: Ware Vrede wat Jy Kan Beleef

In hierdie diepgaande en eerlike podcast-episode is Rudi Nagel terug om verder te gesels oor die Vrug van die Gees, met spesifieke fokus op vrede soos beskryf in Galasiërs 5:22–23. Hierdie is nie ’n teoretiese Bybelstudie of ’n oppervlakkige geloofsgesprek nie, maar ’n praktiese en lewenswerklike verkenning van hoe vrede…
20 Jan 10 min

RUDI NAGEL - Vrae op Versoeningsdag - die Kuns van Geselskap en Selfaanvaarding

Op hierdie Versoeningsdag stel Rudi die diepgaande vraag: "Is ek versoen met myself?" Deur herkenbare tonele, van geselskap by die werkketel tot 'n ontmoeting in 'n trein, wys hy hoe ware verbinding en versoening in die alledaagse begin. Hy moedig luisteraars aan om grense te oorskry, 'n bietjie van jouself…
16 Dec 2025 12 min